Etlike vragmotors is by padblokkades voorgekeer en deurgesoek. Foto’s: SAPD.

Die afgelope week het die polisie sukses behaal in verskeie oorgrens-teenmisdaadoperasies in die Weskus-polisiedistrik:

Polisiebeamptes van oor die hele Weskus het aan verskeie teenmisdaadoptredes deelgeneem.
Polisiehonde is gebruik om onwettige dwelms en plante op te spoor.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article