Dimitri Alexander van Hannasbaai in St. Helenabaai het dié foto onlangs by Calypso Beach in Langebaan geneem nadat hy die strand vir die eerste keer besoek het, en skryf: “Dit was vir my asemrowend en [ek] kon nie glo dat ek dit vir die eerste gesien het nie [aangesien] ek ’n boorling van die Weskus is.” Stuur gerus jou mooi Weskus-foto na nuus@weslander.co.za. Foto’s moet minstens 1 MG groot wees.Foto: Dimitri Alexander


Weskus-boorling kan sy oë nie glo nie

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article