Christo Wiese was nog nooit bang om ’n kans te waag nie. Dié sakeman het sy tande by Pep Stores geslyp en ’n sakeryk opgebou wat Shoprite en ’n rits ander maatskappye insluit. Hy het selfs ’n draai in die politiek gemaak en diamantmyne, banke en wynplase gekoop. Die risiko’s wat hy oor 50 jaar in die sakewêreld geneem het, het hom die rykste in die land gemaak – selfs met die kans wat hy met die meubelgroep Steinhoff gewaag het waarin hy ’n fortuin verloor het.Jy kan Risiko en Rykdom deur TJ Strydom (uitgegee deur Tafelberg-uitgewers) wen. Om in aanmerking te kom, SMS die woord “rykdom” na 33673. SMS’e kos R1,50. Die kompetisie sluit Woensdag 15 Mei 00:00.Foto:


Wen ’n kopie van

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 February 2026
    Weslander E-Edition – 12 February 2026

Gift this article