Die klubrugbyseisoen het Saterdag amptelik hervat nadat die Covid-pandemie die kompetisie vir twee jaar gestaak het. In een van die eerste wedstryde van die seisoen het Hopefield na Vredenburg gereis. Vredenburg A het Hopefield A in die hoofwedstryd 31-3 geklop. Ander uitslae op die dag was Vredenburg B en Hopefield B gelyk (19-19) terwyl Vredenburg C 31-5 teen Hopefield C gewen het. Foto’s: William Brits


Wedstryde baie taai

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article