Steenberg’s Cove Primêr is baie trots op sy vyf atlete wat in die Weskus-atletiekspan opgeneem is. Agter staan Jenevah Jordaan (gewigstoot), Nazrodeen Abdol (verspring, 100 m en 200 m) en Akeelah Don (200 m). Voor: Amy Macock (60 m) en Keagan Stoffberg (80 m). Die atlete neem volgende Saterdag (25 Februarie) aan die Wes-Boland-atletiekkampioenskap deel. Die skool wens hulle alle sterkte toe.


Vyf van Steenberg’s Cove reg vir Wes-Boland-atletiek

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article