Vyf leerders van Diazville Primêre skool het aan die Wes-Kaapse Laerskole Individuele Skaakkampioenskap deelgeneem. Die geleentheid het van Vrydag 5 tot Sondag 7 Mei in George plaasgevind. Agter staan hul afrigter, Jacques Basson. Die spelers is Chrystal Adams, Allison Rose van Wyk, Jenito Adams, Meagan Philander en Jamie-Leigh Kruger. Foto:

Vyf van Diazville maak goeie skuiwe in George

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article