Dié vyf verdagtes, Elroy Baron (25), Triston Coetzee (23), Riaan Klaasen (32), Lorenzo Olivier (26) en Jeromy Skippers (28) van Wesbank, Malmesbury, is Vrydagmiddag 20 Oktober op die plaas Vogelgesang op heter daad betrap waar hulle blykbaar besig was om skaars bolplante uit te haal. Die verdagtes het Maandag op aanklag van die besit van flora sonder ’n permit in die landdroshof verskyn.Foto: SAPD

Vyf betrap wat plante glo helderoordag steel

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article