Ter viering van Vrouemaand het die vroue van die Volle Evangelie-kerk in Saldanha tydens hul Vrouedaguitreikings die gr. 7-meisies van Diazville Primêr besoek. Elkeen is verras met ’n geskenkboksie. Die leerders was tydens die besoek oorstelp van opgewondenheid en dankbaarheid. Die skool wil graag die vroue bedank.

Vroue van VEK reik uit na skoolmeisies

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 July 2026
    Weslander E-Edition – 30 July 2026

Gift this article