As deel van Vrouemaand het Hi-Q Vredenburg op Saterdag 19 Augustus sy “Heels and wheels”-geleentheid gehou. Omtrent 25 vroue is oor hul motorbande en padveiligheid touwys gemaak. Die vroue het ook lekker pryse gewen. Monique Potgieter, mede-eienaar van Hi-Q Vredenburg, sê die dag was ’n reusesukses en hulle sal ’n poging aanwend om dit jaarliks aan te bied.


Vroue leer oor padveiligheid

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article