Die wind en weer het Saterdag (6 April) nie die netvroue van St. Helenabaai gekeer om die nette van die vistreilers te herstel nie. Volgens die foto­graaf is hul vaardig­heid, toegewydheid en geduld altyd iets om te aanskou. Foto: Danie Hefers


Vroue knoop net

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article