Die plaaslike inwoners Claudia de Koker en Lena Waterboer het as deel van Moedersdag sowat 35 vroue bederf. Hulle is omtrent gepamperlang – hul hare is gedoen en hul voete het ’n welverdiende ruskansie gekry. Die vroue het ook lekker koffie en soet eetgoed geniet. Die organiseerders het selfs ’n koor genooi wat vir hulle gesing het. Waterboer sê die vroue het dit baie geniet.


Vroue gepamperlang

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article