Dié 54 bankies dagga, 9 klein bankies dagga en 6 daggastoppe is Vrydagaand 20 Oktober in ’n optrede in Convillestraat, Riebeek-Wes, by ’n 31-jarige vrou van die dorp afgeneem. Sy is in hegtenis geneem en sal Woensdag 1 November op aanklag van handel in dwelms in die plaaslike landdroshof verskyn.Foto: SAPD


Vrou vas wat glo dwelms smous

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article