Die Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL) van die Hoërskool Vredenburg het almal wat by die bewusmakingsveldtogte vir die kwartaal betrokke was, bedank. Die groep het veral dié wat die geestesgesondheid-, anti-afknouery- en geslagsgegrondegeweld-veldtogte ondersteun het, bedank. “Dankie aan elke personeellid en leerder wat hul ondersteuning gewys het deur ons skilderye te onderteken, asook ’n groot dankie aan elke VRL-lid. Bernard van Nieuwenhuyzen (links) by die hoofleiers JuneBé du Preez en Cheslin Ryk was deel van die veldtog.


VRL bedank betrokkenes

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article