’n Weskusser kon nie die geleentheid laat verbygaan nie om ’n kiekie van die twee pelikane te neem wat hulle kom groet het terwyl hulle ontbyt in Bokkomlaan in Velddrif gaan eet het. Stuur jou interessante Weskus-foto na nuus@weslander.co.za vir oorweging.Foto: Leona Voster


Vriendelike pelikane van Velddrif

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article