Elsa Hanekom kon nie die geleentheid laat verbygaan om Langebaan se enigste twee kamele vir ’n vriendin by Longacres te gaan wys nie. Lesers word genooi om hul Weskus-foto’s te stuur na nuus@weslander.co.za. Foto’s moet minstens 1MG groot wees. Foto: Elsa Hanekom


Vreemdeling in Langebaan al lank tuis

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article