Spelers van die Vredenburg-tennisklub het die afgelope naweek hul dubbel-kampioene gekroon.

Vredenburgers slaan ’n dubbele kishou (of twee)

Spelers van die Vredenburg-tennisklub het die afgelope naweek hul dubbel-kampioene gekroon.


Die spelers van die Vredenburg-tennisklub het die afgelope naweek vir hul gemengde dubbel-kampioenskap kragte gemeet en uitstekend gevaar en gespeel.

Die uitslae van Saterdag (8 Oktober) se wedstryde was: 1. Glenn Fitchet/Zaskia Bisschoff2. André Pretorius/Janome Miggel3. Mac Matanda/Mosepedi Manaka4. Brian Barnard/Inge Peschko5. Thomas Baynes/Rouzanne Carstens6. Basil Fitchet/Anna-Mari Fitchet.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article