Weens onder meer beurtkrag is die Vredenburg-polisiekantoor nie altyd bereikbaar op die landlyn nie.

Kol. Lindie Marx, die stasiebevelvoerder, raai die publiek aan om eerder dié selnommer te bêre en dit in geval van nood te skakel: 082 522 3326.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article