Dié wit duif is Sondag 25 Februarie deur ’n inwoner van Huis Wittekruin afgeneem. Volgens die fotograaf Daniele Bumpsteed het dit gevoel soos ’n teken van vrede en harmonie in Suid-Afrika. Stuur gerus jou interessante of mooi Weskus-foto’s na nuus@weslander.co.za vir moontlike publikasie. Foto’s moet minstens 1 MG groot wees.Foto: Daniele Bumpsteed


‘Vrede vir Suid-Afrika’

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article