Chris van Wyk, van Vredenburg, en Ludwig Loock van Gauteng het onlangs hul vyfde Trans-Baviaans-bergfietsroete voltooi. Die fietsren is ’n 230 km-roete en word as die moeilikste span-enkelfase-bergfietsren ter wêreld beskou, en dus voorwaar ’n mylpaal om te voltooi. Die twee het hul mees onlangse fietsren voltooi in uiters nat en koue weersomstandig­hede met die temperatuur wat tussen -9 °C en 10 °C gewissel en met reën gepaard gegaan het.


Voltooi 5de Trans-Baviaans

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article