Plaaslike skole mag dalk nog nie amptelik oop wees nie, maar talle skole het reeds hul kombuise heropen. Skole wat ’n nasionale skoolvoedingsprogram (NSNP) by die skool bedryf, het vandeesweek weer begin kosmaak. Hou jou skool se Facebookblad dop vir aankondigings oor die dae en tye wanneer kos uitgedeel sal word. Covid-19-veiligheidsmaatreëls sal gehandhaaf word en leerders word herinner om maskers te dra en veilige afstand te handhaaf.


Voedingsprogramme hervat

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article