Dawid Andrews hardloop vir die St. Helenabaai-atletiekklub en is onlangs vir die Boland-atletiekspan gekies, wat vandeesmaand aan die 10-km-wedloop van Atletiek Suid-Afrika se kampioenskap in Nelspruit sal deelneem.


Vir Boland gekies

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article