Curro Langebaan is baie trots op die volgende atlete en swemmers wat as Victor en Victrix ludorum gekroon is na afloop van die interhuis-atletiek en swembyeenkomste vroeër die kwartaal. Interhuis-atletiek: Eli van Willingh (laerskoolseun), Ruben Mundell (hoërskoolseun)

Victor en Victrix

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article