Lurina en Steyn Fourie het Steenberg’s Cove Primêr verlede Maandag (11 September) met die vertoning Hooper gaan skool toe besoek. Hooper leer die leerders op ’n humoristiese wyse oor goeie waardes. Pietie Carstens het hierdie vertoning vir die skool geborg en die leerders het dit behoorlik geniet. Volgens die skool was dit hope pret en terselfdertyd baie leersaam. Van links staan die skoolhoof, Karyke Smit, Lurina Fourie, Steyn Fourie en Pietie Carstens. Foto:


Vertoning leer met pret

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article