Ekhona Mdlaka (28) is Saterdagaand in ’n teenmisdaadoptrede in Piketberg in hegtenis geneem terwyl hy na bewering dagga (op die foto) verkoop het. Mdlaka het Maandag 23 Oktober in die landdroshof op aanklag van handel in dwelms verskyn.Foto: SAPD


Vermeende daggasmous aangekeer

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article