Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Vermaak
-
-
-
-
-
Groot pryse vir deelnemers aan KKNK se Dramaweb SA
Suid-Afrika se jong akteurs wat aan vanjaar se derde Dramaweb SA- aanlyn kompetisie gaan deelneem, moet veters vasmaak en hare agteroor kam, want die pryse vir 2022 se talentkompetisie gaan hulle soos ’n stormwind tref!.
-
Kom kuier by Weskus-konsert
Stof daai dansskoene af en maak jouself gereed vir ’n aand van sang en dans.
-
Twitchers invited to West Coast Wader Bash Lite
Avid bird watchers are invited to participate in the SANParks Honorary Rangers West Coast Region’s Wader Bash Lite on Saturday 5 March.
-
Suidoosterfees om die
Die Kaapse Dokter bied altyd die beste medisyne, soos ’n volgepakte Suidoosterfeesprogram van Woensdag 27 April tot Sondag 1 Mei in die Kunstekaap in Kaapstad.
-
Buite-ekspo weer terug ná inperking
Die kykNET se Buite-ekspo in die Wes-Kaap word weer die jaar by Môreson-plaas net buite Malmesbury aangebied en dit vind plaas van 25 tot 27 Maart.
-
Natuur ingespan teen insetkoste
Dit was een van die grootste onlangse skokke vir die landbou: die onverwagse en skerp styging in die koste van produksiemiddele, met die pryse van alles van kunsmis tot gewasbeskermingsprodukte wat met dubbelsyfers geklim het.








