Vermaak

  • Groep ‘praat’ met mense

    Groep ‘praat’ met mense

    Om positiewe boodskappe deur musiek aan mense oor te dra, is die rymkletsgroep Maintain Music se missie.

    |

  • Kom klets saam by Togryersvlei in Jacobsbaai

    Die Saldanha-dameskring bring Kom ons Klets met Hannes van Wyk en Jill Levenberg, wat die rol van Mymoena in Suidooster speel, na die Weskus. Die geleentheid word Woensdag 25 Mei om 19:00 by Togryersvlei in Jacobsbaai aangebied. Kaartjies kos R150…

    |

  • KKNK-kunswerk nou wêreldwyd

    KKNK-kunswerk nou wêreldwyd

    Kunsliefhebbers vir wie besigtiging van die visuele kunsuitstallings by die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) van 2022 nie beskore was nie, kry nou die geleentheid om dié veelbesproke werke van wêreldklas- kunstenaars met ’n 3D- virtuele galery

    |

  • The showcasing of local talent

    The showcasing of local talent

    Langebaan Atlantic Pioneers and Miles Entertainment present Straight Outta Weskus at the Seebries Resort.

    |

  • Enjoy a Sauvignon Blanc weekend

    Enjoy a Sauvignon Blanc weekend

    Whether you are a keen runner, foodie or serious Sauvignon Blanc enthusiast, from Friday 6 to Sunday 8 May Sauvignon Blanc SA will cater for every need, with special promotions, delicious food and wine pairings.

    |

  • KKNK deel Kanna-pryse uit

    KKNK deel Kanna-pryse uit

    Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se Kannapryse, wat erkenning aan produksies en individue vir uitnemende bydraes tot die fees gee, is Vrydag 22 April by ’n swierige geleentheid by M-Studios in Philadelphia, Kaapstad, aangebied.

    |

  • Proe en skink saam

    Proe en skink saam

    Kom kuier saam met die wynprodusente van die Swartland in die hartjie van die Bokkom-republiek aan die oewer van die Bergrivier.

    |

  • Kaytlin gaan nog ver klets

    Kaytlin gaan nog ver klets

    Sing en rymklets met ’n borrelende persoonlikheid? Kaytlin Filander het gewis die potensiaal om bekendheid in die musiekbedryf te verwerf.

    |

  • Boere kan nou vir vrou saai

    Die gewilde kykNET-reeks Boer soek ’n vrou het in die afgelope 14 reekse bewys dit is wel moontlik om liefde op die kassie te vind.

    |

  • Learn more about medical condition Lupus

    The West Coast Lupus support group, in collaboration with the Andrea’s Gift Foundation, will host a Lupus Awareness Campaign function at Juffroushoogte on Saturday 14 May at 13:00.

    |

Gift this article