Vermaak

  • Proe en skink saam

    Proe en skink saam

    Kom kuier saam met die wynprodusente van die Swartland in die hartjie van die Bokkom-republiek aan die oewer van die Bergrivier.

    |

  • Kaytlin gaan nog ver klets

    Kaytlin gaan nog ver klets

    Sing en rymklets met ’n borrelende persoonlikheid? Kaytlin Filander het gewis die potensiaal om bekendheid in die musiekbedryf te verwerf.

    |

  • Boere kan nou vir vrou saai

    Die gewilde kykNET-reeks Boer soek ’n vrou het in die afgelope 14 reekse bewys dit is wel moontlik om liefde op die kassie te vind.

    |

  • Learn more about medical condition Lupus

    The West Coast Lupus support group, in collaboration with the Andrea’s Gift Foundation, will host a Lupus Awareness Campaign function at Juffroushoogte on Saturday 14 May at 13:00.

    |

  • Skryf in vir dramastryd

    Jongmense wat hul toneelspelvernuf wil slyp en heerlike pryse van meer as R50 000 wil wen, kan hulle steeds vir die derde aanlyn KKNK- dramaweb SA kompetisie inskryf.

    |

  • KKNK-stukke kry Kannas

    KKNK-stukke kry Kannas

    Die 26ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) is van Vrydag 29 Maart tot Sondag 3 April op Oudtshoorn aangebied.

    |

  • Come savour market’s variety

    Come savour market’s variety

    With Easter drawing near it means the long weekend can be enjoyed, which is just what the doctor ordered.

    |

  • Duo exhibit art over Easter

    Artists Sue Tatham and Pienaar van Niekerk will be exhibiting their work of art at the Sandpapier Art Gallery in St Helena Bay for four days.

    |

  • Paasmark dié naweek

    Die Jacobsbaai-paasmark word Saterdag 16 April in Jacobsbaai op die hoek van Jacobsbaai- en Hoofstraat aangebied.

    |

  • Weskus-kuierkonsert word jaarliks

    Weskus-kuierkonsert word jaarliks

    “Die heel eerste Weskus-kuierkonsert was ’n reusagtige sukses.”.

    |

Gift this article