Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Vermaak
-
Hopefield hou gereeld markdag
Die nuwe trots van die gemeenskap van Oudekraalfontein in Hopefield is ’n splinternuwe mark wat deur – en vir – die inwoners van Hopefield gestig is.
-
‘Ons is in die bollie’
“Ons is almal in die [bollie],” het die alombekende tannie Evita Bezuidenhout, alterego van Pieter-Dirk Uys, ná afloop van haar optrede by Die Koelkamers in Paternoster aan Weslander gesê.
-
-
Jeug van Riebeek-Wes beïndruk met ‘Roseline’
Die jeug van Riebeek-Wes het die gemeenskap met hul eerste vertoning genaamd Roseline beïndruk.
-
Winter school holidays are here
The school holidays are still on for a week so be sure to visit the West Coast Fossil Park to keep the children busy.
-
Dramaweb se wenners
Suid-Afrika se jong aspirant-akteurs het vir die derde keer hul staal getoon in die gewilde KKNK Dramaweb SA-toneelspelkompetisie en die beoordelaars behoorlik laat kopkrap om die wenners aan te wys.
-
-
Wikkel daai lyfie by die fees
Met ’n nuwe lokaal, maar met dieselfde atmosfeer vind die gewilde Snoek-en-patatfees weer hierdie jaar plaas.
-
-
Help dancer realise his dream
Seeing his father’s love for it, and learning from him, Peter-John Reid fell in love with dance at the age of 5.









