Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Vermaak
-
Night market for local crafters and stall holders
Esperia Neighbourhood Watch presents its night market on Friday 16 June at the Vredenburg Sports Grounds.
-
Klassiek by Koelkamers
Die Klassieke Koelkamers-fees is terug en vind van Donderdag 15 tot Sondag 18 Junie plaas.
-
Gospelsanger wil met lied inspireer
Vir die Vredenburg-inwoner Melanie Frans beteken musiek vryheid en genesing.
-
Badisa nooi jeug ná gratis drama
Badisa Weskus bied Woensdag 31 Mei ’n dramaproduksie vir die jongklomp by die Beacon-kerk in Langebaan aan.
-
Liewe Heksie vang vis
Almal se geliefde Liewe Heksie is terug. Dié keer span sy haar besem as ’n visstok in, maar dit sukkel maar om ’n vis te laat byt. Sy raak vreeslik opgewonde toe sy wel daarin slaag: “Haai oe, dis vir…
-
Van Mej. Junior na Mej. SA?
Inge-Lee Pharo, ’n boorling van Paternoster, het haar vir die 2023- Mej. Suid-Afrika-kompetisie ingeskryf.
-
‘Hoerkind’ gaan oor lewe se randeiers
Hy word ’n hoerkind genoem. Op ses gaan hy kinderhuis toe. Sy stiefpa skiet op hom.
-
Afrikaans 100: viering beplan
Op 8 Mei 2025 sal dit presies 100 jaar wees sedert Afrikaans ’n amptelike taal van Suid-Afrika geword het. Afrikaanse organisasies, instansies, maatskappye, skole en enigiemand anders wat Afrikaans as inheemse taal koester, word genooi om by Afrikaan
-
-
Glasies by Skink Swartland geklink
Die glasies by vanjaar se Skink Swartland is behoorlik geskink terwyl alles en almal gesluk en geproe het.








