Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Vermaak
-
-
-
-
Sauvignon blanc se beste gesoek
Nadat ’n rekordgetal – 152 – Suid-Afrikaanse sauvignon Blanc-wyne in die onlangse Concours Mondial du Sauvignon meegeding het, kan produsente nou in die jaarlikse FNB- Sauvignon Blanc- SA Top-10-kompetisiehul slag wys.
-
Toneelstuk was ’n groot sukses
Die toneelstuk Moffies in die wêreld aangebied deur New Hope was ’n groot sukses.
-
Vrouekomedie sommer ‘bakgat’
Kwinkslae wat die gehoor dubbeld laat vou van die lag, histeries-snaakse oomblikke, en skerp kommentaar oor die oorgebruik van tegnologie is wat die verhoogstuk, That’s what she said, Vrydagaand (21 Julie) vir die Weskusgehoor by Die Koelkamers-teate
-
Gordel vas vir Weskus-lugskou
Maak gereed vir ’n buitengewone avontuur wanneer die langverwagte Weskus Lugskou na die Wes-Kaap terugkeer. Vanjaar se geleentheid belowe om groter, beter, en meer opwindend as ooit te wees.
-
-
Rock-teater open sy deure
Die lewendige musiek- en onthaalvenue langs die gewilde Plaasmol-padstal naby Hopefield is herdoop na die West Coast Rock Theater*, en is einde Junie met ’n vertoning deur ’n verskeidenheid kunstenaars bekend gestel.
-









