Daniela Muggels en Annie Arendse het tyd afgeknyp om hul kruisie te trek. Albei voel dit was belangrik om te gaan stem het.


Kiesers in die Weskus het vroegoggend al na hul onderskeie stempunte opgeruk om hul stem in die 2024- nasionale verkiesing, wat deur politieke kenners as ’n ongekende en belangrike politieke keerpunt vir Suid-Afrika beskou word, te laat tel. Raadslid Vernon Vraagom het sy kruisie by die Veeldoelige Sentrum in Saldanha getrek. Foto’s: Noluvu Ludidi

Chantelle Dalucia van Saldanha was meer as gereed om te stem. “Dit het goed gevoel om te kon stem,” het sy aan Weslander gesê.

Daniela Muggels en Annie Arendse het tyd afgeknyp om hul kruisie te trek. Albei voel dit was belangrik om te gaan stem het.

Louis Hartzenberg en sy vrou, Lee-Ann Davids-Hartzenberg, voel tevrede dat hulle hul plig gedoen en gestem het. Hulle het hul kruisies by die Skilpadsaal in Vredenburg gaan trek. Foto: Alida Buckle
Adriana Kuys, Estelle van Tonder en Annamarie Terb

Adriana Kuys, Estelle van Tonder en Annamarie Terblanche, inwoners van Huis Wittekruin, wys trots hul gemerkte duime nadat hulle Maandag (27 Mei) hul spesiale stemme vir die 2024- nasionale verkiesing uitgebring het.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article