Willem Schalk van Wyk het vandeesmaand aan die WP-veldrenstreekkampioenskap deelgeneem en was die naaswenner in die senior afdeling in die 85cc-klas. Hy beklee tans die agtste posisie in sy afdeling op die nasionale punteleer.


Veldrenjaer maak indruk

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article