Hierdie besonderse foto van Bokkomlaan is onlangs deur Petriana Koen aan Weslander gestuur. Die foto van dié gewilde besoekplek in Velddrif is op 23 Maart op ’n oggend-uitstappie geneem. Stuur gerus jou besonderse Weskus-foto aan nuus@weslander.co.za vir oorweging.


Velddrif-stilte

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article