Velddrif se rolbalklub het verlede naweek die klub se mans- en vroue-enkelspel aangebied. Die wenner van die mansafdeling was Nico Zandberg (regs), saam met die klub se voorsitter, Marina Williams.


Velddrif se bestes in rolbal

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article