Matrikulante van die Hoërskool Velddrif het onlangs hul spoggerige afskeid van die skool gehou. Die leerders was in hul beste uitrustings uitgevat en het hul beste voetjie voor gesit. Rashieda Taylor en Heinro Rosant het soos ’n ware glanspaartjie gelyk toe hulle by die geleentheid opgedaag het.


Velddrif hou matriekafskeid

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article