Die Hoërskool Hopefield se Simply Bee-boeresport-geldinsameling, wat telkens in die vierde kwartaal gehou word, was ’n groot sukses. Al die geld wat ingesamel is, is vir die skool se snoepie en grondslagfase-speelpark. Melissa Oosthuizen en haar gr. 10-leerders het die toutrek-item geniet.Foto:


Vat jou tou en trek!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article