Leerders van Weskus Skool in Saldanha is gekies om in die Oktober-skoolvakansie aan die 2025- Wes-Kaapse Skole-landlope in Mpumalanga te gaan deelneem. Die ses haastige voetgangers is Carlton Andrews, Conry Willems, Sonwill van Wyk, Mariska Klaase, Andrew Julies en Bradley Beukes.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article