Vyf leerders van Pomario Onafhanklike Skool in Citrusdal het die afgelope naweek aan die SA Tweekamp in hul onderskeie ouderdomskategorieë deelgeneem. Jacy Brand (links) het 45ste uit 73 geëindig, Inge Brand 39ste uit 79, Liam Brand 14de uit 39, Antru Esterhuizen 30ste uit 59 en Zané Esterhuizen sesde uit 59.


Tweekampers wys hul slag

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article