Schalk Jonker en Eric Pienaar is vir die Boland-tweekampspan gekies, wat in April in Gqeberha aan die SA kampioenskap gaan deelneem. Die skool wens hulle geluk en voorspoed.


Tweekampers vir SA’s gekies

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article