Vyf van Pomario- privaatskool se tweekamp-leerders is vir die Boland-span gekies. Hulle gaan Boland Vrydag 1 en Saterdag 2 April by die SA kampioenskap in Port Elizabeth verteenwoordig. Agter is Inge Brand, Jacy Brand, Zané Esterhuizen en Antru Esterhuizen. Voor is Liam Brand


Tweekampers aangewys

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article