Chrizandi Basson (o.13) en Kellan Gouws (o.15) van Hoërskool Hopefield is gekies vir die Boland-tweekampspan wat vanjaar aan die SA tweekamp-kampioenskap in Port Elizabeth sal deelneem. By Saterdag se byeenkoms was Kellan eerste in sy ouderdomsgroep. Saam met dié twee is die skoolhoof, Wehan Fourie. Foto:


Tweekampatlete presteer

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article