Vermoedelik gesteelde koperkabels is op Vrydag 8 September in twee afsonderlike voorvalle op Malmesbury gekry. Twee mans van 27 en 48 jaar oud is weens die oortreding van die Wet op Tweedehandse Goedere in hegtenis geneem omdat hulle nie bewys kon lewer dat die goedere aan geregi­s­treerde ondernemings behoort nie. Die polisie het op verskeie koperkabels, drade en krane beslag gelê. Die verdagtes moet Don­der­dag 28 September in die plaaslike landdroshof verskyn.Foto: SAPD


Twee vas oor kabels

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article