Twee leerders van St. Helenabaai Primêr is opgeneem in die Weskus-netbalspan wat aan die distrik-netbalkompetisie in die Junie-skoolvakansie gaan deelneem. Die skool is baie trots op hulle. Bo: Alexa Snyders is in die o.13-span opgeneem.


Twee in Weskus-netbalspan

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article