Die Hoërskool Porterville wil graag vir Waydon Baadjies gelukwens wat gekies is vir die o.20-Boland-rugbyspan. Die skool wens hom voorspoed toe met die wedstryde wat voorlê.


Trots van skool in span

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article