Steenberg’s Cove Primêr het op Vrydag 28 Oktober ’n geselligheid by die skool gehou vir leerders wat in Steenberg’s Cove op laerskool was en vanjaar in matriek is. Die skool het van die geleentheid gebruik gemaak om dié leerders sterkte toe te wens vir hul eindeksamen en sê hy is baie trots op die groep.


Trots op matrieks

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article