Adriana Kuys, Estelle van Tonder en Annamarie Terblanche, inwoners van Huis Wittekruin, wys trots hul gemerkte duime nadat hulle Maandag (27 Mei) hul spesiale stemme vir die 2024- nasionale verkiesing uitgebring het. Lees nog nuus oor die verkiesing binne.Foto: Alida Buckle


Trots om te kan stem

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article