’n Vragmotor het Woensdag (17 Julie) naby die Spar in St. Helenabaai omgeval. Niemand is so ver vasgestel kon word in die voorval beseer nie. Noodpersoneel was ook op die toneel. Voertuie wat langs die pad lê, het die afgelope twee weke met al die storms ’n algemene gesig in die Weskus geword. Vragmotorbestuurders en motoriste word weer eens gemaan om uiters versigtig te bestuur.


Trok val om in Helenabaai

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article