Wouter van de Venter tree Vrydag 24 Februarie van 19:00 af by Rooikrans in Vredenburg op. Hy gaan liedjies soos “As die hippies begin dans”, “Sonneblom” en talle ander sing. Trek gerus jou dansskoene aan en maak seker jy loop nie dié dans mis nie. Toegang is gratis.


Trek jou dansskoene aan

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article