Weslanderhet verlede week amptelik sy senior joernalis, Trish Goosen (foto), ná 12 jaar by die koerant gegroet. Trish het haar op 1 April by Badisa Weskus as skakelbeampte aangesluit. Weslanderbedank haar vir haar jare se toewyding en passie vir gemeenskapsjoernalistiek en wens haar voorspoed toe in haar nuwe rol. ’n Ou bekende, Alida Buckle, sluit haar op vryskutbasis by die Weslander-span aan

Totsiens Trish; hallo Alida!

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article