Luan Basson, ’n gr. 10-leerder aan die Hoërskool Porterville, het by die Wes-Kaap B-swemkam­pi­oenskap, wat Saterdag 11 en Sondag 12 Februarie gehou is, presteer. Hy het ses persoonlike beste tye losgeswem met medaljes vir seuns bo 16 jaar. In die 200 m borsslag (goud), 200 m vryslag (goud) en 100 m borsslag (brons).


Topswemmer ryg medaljes in

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article